Breastfeeding Bingo Cards
24 words. Every printed card is a different mix of them.
Print 3 free Breastfeeding Bingo cards
The same 3 ready-made cards for everyone, no sign-in needed. Print them to check the words and the size.
Need more bingo cards? Buy a pack for your event
Generated and randomized on-demand for your order. Every card is different, and your next order gets a whole new set. One-time payment, no account needed.
Pay by card, Google or Apple Pay. Download right after payment, and we email you the link too.
Printing every week? Go unlimited!
Bingo Customizer: unlimited pages of any card, fresh cards every download. Edit any card or make your own and save it to your account.
Want different words or your business name on it?
All 24 Words used in this Bingo Card
om baba's te voed., 'n Bietjie borsmelk is beter as niks borsmelk nie., Baba's moet gevoed word by die eerste tekens van honger., Borsgevoede baba's het minder koliek., Borsmelk beskerm die baba teen diaree., Borsmelk help vir toe neusies., Borsmelk het teenliggaampies wat beskerm teen siektes., Borsmelk is die enigste voedsel wat baba's nodig het in die eerste 6 maande., Borsmelk moet geroer en nie geskud word nie as die baba die melk in 'n bottel kry., Borsmelk word makliker verteer as formule melk., Borsvoeding en "co-sleeping" verlaag die baba se kans op wiegiedood., Borsvoeding is die natuurlike manier, Borsvoeding is normaal., Borsvoeding spaar geld., Borsvoeding verlaag die mamma se kans om borskanker te ontwikkel., Borsvoeding verlaag oorinfeksies by baba's., Deur met vaste kos te begin voor 6 maande kan allergieë veroorsaak., Die WHO beveel aan dat babas ten minste vir 2 jaar geborsvoed word waarvan die eerste 6 maande eksklusief., Hoe meer baba drink hoe meer melk maak mamma se borste., Hou 'n bottel gevriesde borsmelk vir noodgevalle., Jy mag borsvoed enige plek waar jy en jou kinders mag wees., Ontdooide borsmelk moet nie weer gevries word nie., Voed op aanvraag., Was jou hande voor en na voedings.
Preview
Info
This bingo card was created randomly from a total of 24 words.
Branding Header Preview

