All 24 words on this card
The words called so far are highlighted, to check a winning card.
'n Bietjie borsmelk is beter as niks borsmelk nie.
Baba's moet gevoed word by die eerste tekens van honger.
Borsgevoede baba's het minder koliek.
Borsmelk beskerm die baba teen diaree.
Borsmelk help vir toe neusies.
Borsmelk het teenliggaampies wat beskerm teen siektes.
Borsmelk is die enigste voedsel wat baba's nodig het in die eerste 6 maande.
Borsmelk moet geroer en nie geskud word nie as die baba die melk in 'n bottel kry.
Borsmelk word makliker verteer as formule melk.
Borsvoeding en "co-sleeping" verlaag die baba se kans op wiegiedood.
Borsvoeding is die natuurlike manier
Borsvoeding is normaal.
Borsvoeding spaar geld.
Borsvoeding verlaag die mamma se kans om borskanker te ontwikkel.
Borsvoeding verlaag oorinfeksies by baba's.
Deur met vaste kos te begin voor 6 maande kan allergieë veroorsaak.
Die WHO beveel aan dat babas ten minste vir 2 jaar geborsvoed word waarvan die eerste 6 maande eksklusief.
Hoe meer baba drink hoe meer melk maak mamma se borste.
Hou 'n bottel gevriesde borsmelk vir noodgevalle.
Jy mag borsvoed enige plek waar jy en jou kinders mag wees.
om baba's te voed.
Ontdooide borsmelk moet nie weer gevries word nie.
Voed op aanvraag.
Was jou hande voor en na voedings.